Karl Carstens

Karl Carstens (14 Desember 1914 - 30 Mei 1992) was 'n Duitse politikus. Hy was van 1979 tot 1984 president van die Bondsrepubliek Duitsland (Wes-Duitsland).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy